1
/
of
2
Blou Nguni Bul T-Hemp (4XL)
Blou Nguni Bul T-Hemp (4XL)
Regular price
R 199.00 ZAR
Regular price
R 250.00 ZAR
Sale price
R 199.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
- Ons 3XL tot 5XL word ongelukkig nie vervaardig in Suid-Afrika nie om die produkte koste effektief te behou vir ons kliente maar is gemaak van 'n uitstekende 165gsm materiaal (Moet nie bekommer nie, ons hemde kom nie van China af nie)
- Gemaak uit 'n hoë kwaliteit materiaal
- Materiaal - 100% Katoen
- Gemaklike Snit (Nie Slim Fit nie)
- Drukwerk - Skermdruk
- Ons ontwerpe word per skermdruk tegniek gedruk op die T-Hemde om kwaliteit te verseker

