HEMP GROOTTES

Size Charts

LAAT TOE VIR 1 TO 3CM SPELING
  • Mates is vir wanneer 'n T-Hemp plat  neergelê is op 'n oppervlak
  • Bors mate is van onder arm tot onder arm
  • Lengte is van die hoogste punt van die T-Hemp tot die laagste punt van die T-Hemp
  • Mates grafiek is ook beskikbaar op elke 2de foto van 'n produk