Refund policy
Dit is vir ons belangrik dat die klient 100% gelukkig is met die koop van ons produkte en ons is gelukkig om toe te laat vir omruil na ander groottes of jou geld terug te betaal sou die snit nie vir jou werk nie. Sien hieronder termes en voorwaardes asook verskillende opsies wat ons bied.
Termes en voorwaardes vir omruil of terugbetaling van koop:
- Produkte moet in oorspronklike verpakking wees
- Produkte mag nie gewas wees nie
- Produkte moet in dieselfde kondisie wees as wat jy dit ontvang het
- Omruil van produkte word slegs toegelaat sou jy ons binne 7 dae vandat jy produk ontvang het, ons in kennis stel. Wanneer jy ons in kennis stel dat jy wil omruil moet die klient binne die 7 dae ons laat weet of hul wil voort gaan met die omruil anders sal die omruil opsie na 7 dae verval.Langer tydperk kan toegelaat word sou klient vooraf reel vir uitstel bv as dit gekoop word vir 'n Kers geskenk. Wanneer jy jou bestelling plaas, stuur ons asseblief 'n epos om so versoek te doen.
Dit is die klient se verantwoordelikheid om die produkte terug te stuur na ons vir geld terugbetaling na die volgende adres:
3 Schreiner Str
Parkrand
Boksburg
1459
Kontak nommer: 064 128 1454
Grootte aanwysings is beskikbaar op ons webtuiste en dit is belangrik om te vergelyk met 'n gemaklike T-Hemp in jou kas.
Sou die fout aan ons kant wees waar die verkeerde grootte hemp/produk uit gestuur was of enige iets foutief is met die produk (Voor produk gewas is) sal ons die koerier reel om die produkte op te laat tel en die korrekte produkte uit te stuur teen ons koste
Sou jy die produk wou omruil na 'n ander grootte waar die fout nie aan ons kant is nie sal die volgende opsies geld:
Omruil
Stuur vir ons 'n epos rakende enige omruil navra na waaghalsigtm@gmail.com