HOEKOM WAAGHALSIG
Waaghalsig is 'n trots Suid-Afrikaanse klere reeks
Kwaliteit maar bekostigbare produkte wat by jou deur afgelaai word
Waaghalsig het 'n verskeidenheid opsies om van te kies - Of jy nou iemand is wat mal is oor die PLAAS, die BOS of selfs die STADSJAPIE lewe.
Alle items op ons webtuiste word in voorraad gehou en is dadelik beskikbaar - Ontvang jou bestelling in 'n japtrap met vinnige aflewering
Besoek ons showroom in Parkrand Boksburg
- Ons showroom in Parkrand Boksburg kan besoek word per afspraak vir direkte aankope sou kliente nie gemaklik voel met aanlyn bestel nie.
- Ons showroom kan slegs besoek word per afspraak
- Kliente kan ook gebruik maak van hul eie koerier en op die uit check bladsy ''pick up'' kies
-
MANS T-HEMDE (S TOT 2XL)
Al ons T-Hemde van Small tot 2XL word trots hier in...
-
MANS T-HEMDE (3XL, 4XL & 5XL)
***MATE AANWYSINGS IS BESKIKBAAR OP DIE 2DE/3DE PRENT VAN ELKE PRODUK*** 3XL...
-
Dames T-Hemde
Ons gewildste ontwerpe is nou beskikbaar in Dames T-Hemde **** ***MATE...
-
Kinder T-Hemde
Ons gewilde Waaghalsig Logo is nou beskikbaar in kinder T-Hemde
-
Langmou T-Hemde
Langmou T-Hemde is nou beskikbaar teen lekker billike pryse Neem kennis dat...
-
KAPPIE VIR JOU KOP
Verskeidenheid Kepse beskikbaar teen 'n baie billike prys
-
WAAGHALSIG WINTER REEKS
Gemaak net vir die lekker winter weer van Suid-Afrika -------- Werk lekker...
AFLEWERINGS INFORMASIE
ALLE ITEMS OP ONS WEBTUISTE WORD IN VOORRAAD GEHOU EN IS REG OM UIT GESTUUR TE WORD
AFLEWERING KAN SLEGS WEES NA DIE VOLGENDE ADRES OPSIES:
HUIS ADRES / WERKS ADRES / NAASTE COURIER GUY TAK / NAASTE PUDO LOCKER
DIE VOLGENDE AFLEWERINGS TYDPERK KAN VERWAG WORD:
- AREAS BINNE GAUTENG: 1 TO 3 WERKSDAE
- AREAS BUITE GAUTENG: 2 TOT 4 WERKSDAE
- BUITE LIGGENDE AREAS WAAR COURIER SLEGS SEKERE DAE DIENS: 3 TO 7 WERKS DAE
- BESTELLINGS BO R1200 - GRATIS AFLEWERING
- BESTELLINGS ONDER R1000 - R89 vir aflewering na jou adres
- BESTELLINGS TUSSEN R1000 & R1200 - R50 VIR AFLEWERING NA JOU ADRES